skip to content

Your Businesses

You need to be logged in to view your business functions.

  

  |  Forgot Password?

More than 600 businesses operate more efficiently with us.

Ons is beïndruk en ons kyk nooit weer terug nie

Dankie vir goeie diens Adriaan.

Ek moet sê, dat ek verskriklik skepties was toe JP die eerste keer aan ons die stelsel voorgestel het. Maar hy het ‘n paar keer aangehou en ek het na al die gekarring bes gegee en dit was voorwaar die heel beste besluit wat ek nog ooit kon maak.

Die stelsel het ons werk massief vergemaklik en die beheer (saam met die geskiedenis) wat ons nou het oor die produkte het ure en ure se gekrap tussen manuele werkkaarte en naslaan van herstelgeskiedenis so vergemaklik dat ek in my dag des lewens nie weer met daardie arkaïese stelsel opgeskeep wil sit nie.

Baie dankie vir die wysigings wat gedoen is oor die verloop van byna drie jaar.

Sarel Botha - All Power
valued client Tupperware (Jolanda Yssel)
Tupperware (Jolanda Yssel)
valued client Hawk Repairs
Hawk Repairs
valued client Corrosioneering Services CC T/A Bushveld Pest Control Solutions
Corrosioneering Services CC T/A Bushveld Pest Control Solutions
valued client Pardus Armed Response
Pardus Armed Response
valued client BLOEM BENZ SERVICES
BLOEM BENZ SERVICES
valued client Pump Doc
Pump Doc
valued client Perfect Stitch
Perfect Stitch
valued client Endless Drops
Endless Drops
valued client Water Boys
Water Boys
valued client B&K Pumps
B&K Pumps
valued client GTJ Commercial Parts Pty Ltd T/A SC Wilco
GTJ Commercial Parts Pty Ltd T/A SC Wilco
valued client Purely Earth (Pty) Ltd
Purely Earth (Pty) Ltd
valued client SkipCOZA
SkipCOZA
valued client Betech Solutions
Betech Solutions
valued client WWTP SA (Pty) Ltd
WWTP SA (Pty) Ltd